click

Date: 5/5/2008

Mad Poet 42
...pic6.gif...
>>>>Download Pic<<<<

Kom ons dans!

...kan jy die energie voel wat ons
woorde hou as ek my
liefde vir jou met intensie om my
sinne vou?

...en ek skryf vir jou! ek wag vir
jou, want jou woorde is soos engel
akkoorde! Ek dans met jou in sprokie,
gedagte, pen en hand, maar still
wag ek vir jou tot ons woorde en
die betekenisse wat dit hou, ons
weer onder die silwer maanskyn
by mekaar uitbring!

...ek skryf vir jou! want daar is
staproetes in jou
herfs-gebore oe,
en soos die son weerkaats op dol-
fyne se vinne, is daar n onweerstaan-
baarheid in jou, want jy skyn van
binne!

Kom ons dans, in woorde en in
sinne!

.....A.....

NEXT/INDEX(new portal)


Blogs
Main